Welkom!

Top Living is jou spesialis winkel in binneshuise versiering. Ons spits ons toe op die ontwerp en installasie van jou droom-kombuis, maar ons voorsien ook al daardie lekker dingetjies wat jou werk in die kombuis vergemaklik.

Ons hou ook modulÍre rakstelsels aan - vir 'n alternatiewe aansien in die huis.

Kyk gerus deur die fotos hieronder - hulle is immers elk 'n duisend woorde werd...

 

Perspektief. 'n Rekenaar voorstelling van 'n toekomstige kombuis. (Beeld kwaliteit is verlaag).

Perspektief. 'n Rekenaar voorstelling van 'n toekomstige kombuis. (Beeld kwaliteit is verlaag).

Bo-aansig. 'n Rekenaar voorstelling van 'n toekomstige kombuis. (Beeld kwaliteit is verlaag).

Perspektief. 'n Rekenaar voorstelling van 'n toekomstige kombuis. (Beeld kwaliteit is verlaag).

Perspektief. 'n Rekenaar voorstelling van 'n toekomstige kombuis. (Beeld kwaliteit is verlaag).

Perspektief. 'n Rekenaar voorstelling van 'n toekomstige kombuis. (Beeld kwaliteit is verlaag).

Kombuis. 'n Soliede Beukehout kombuis met graniet oppervlakke en houtvloer.

Mandjies en Dose. Handgevlegde mandjies, karton dose en 'n wasgoedmandjie.

Ducorak. 'n Gespuitverfde Duco rak met bypassende mandjies.

Slagtersblok, vullisdrommetjie en muurklokke. Soliede slagtersblok, Brabantia drommetjie en muurklokke.

Kombuis. Gespuitverfde "Antieke" kombuis, graniet oppervlakke, glasdeurtjies, laboratorium-wasbak en houtvloer.

Rakstelsel. Aanteklik, verstelbaar, modulÍr.

Rakstelsel. Verskeie tipes beskikbaar.