
Die jaar: 1680
Die skip: 30 jaar na van Riebeeck was dit Ûf 'n "fluit" Ûf 'n "East Indiaman".
Die kaptein: Van der Decken. Ander bronne gee Van der Valken en selfs ander. Daar is geen
rekord van enige van die name in Amsterdam nie.
Die legende: 1. Vasbeslote om om Kaap Punt te seil, vloek hy sy matrose, en
2. Toe sy "First Mate" dreig om te muit, gooi hy hom oorboord.
3. Van sy matrose was bang omdat hulle nie Absolusie van 'n priester gehad het
nie en dat hulle dus onvoorbereid sou kon sterf.
4. Gedurende 'n windstilte maak Van der Decken 'n "pact" met die duiwel vir wind.
Die duiwel eis toe sy siel.
Waarnemings: Baie, en nie net in die Kaap nie.
Die jongste bekende waarnemings was in die 1930s toe 'n groot groep mense
op Glencairn strand die skip gesien het, en in die 60s toe 'n groepie op 'n balkon
by Seepunt hom of haar waargeneem het.
Wat ek aan werk. 'n CD-Rom, vol feite en dinge.
'n Website.
'n Rolprentdraaiboek oor die VlieÎnde Hollander.
'n Reeks skilderye oor die tema.
'n Bronsbeeld van die skip.