VOEDINGS PROJEK 
 
-Skeppingsdoel-
As ‘n selgroep van Herlewingstad Alberton, wil ons gehoorsaam wees in ons roeping om kerkgroei te bevorder in ‘n klimaat van herlewing, deur alle behoeftiges geestelik sowel as fisiek te bedien, nie net in Alberton en naburige dorpe nie, maar ook in ander Afrika lande.
 
 -Ons voertuig na ons doel-
Om daarna te strewe om beter dissipels te word
Om die armes en bedroeftes te bedien
om betrokke te wees by die gemeenskap deur uit te reik soos deur die Heilige Gees gelei