JEUG GROEP 

Eclecktos Dor
(The Chosen Generation)
 
-Skeppingsdoel-
Om Alberton se jong mense te wen vir die koninkryk van God. 
 
 -Ons voertuig na ons doel-
Kultuur en Sport
Dit is nie net die betrokkenheid en die span werk wat tel nie, maar dit is ‘n metode waar ons effektief kan uitreik na hulle daar buite en hulle sodoende deel maak van ‘n wen span en dit is die Here se koninkryk!