DANS BEDIENING
 -Skeppingsdoel-
Om God te verheerlik deur middel van dans en sodoende in volle oorgawe tot God se troon te nader.
 
 -Strategie-
Om deur middel van dans ‘n visuele beeld te skep waardeur ons mense se siele kan bereik. Alles tot lof eer en dank aan ons Skepper.