|

As 'n jong vrou van
"thirty-something" stel sy haar nuutste album getiteld "Muse"
(1997) vry en behaal sy internasionale sukses met hierdie baanbrekerswerk. 'n
Internasionale deurbraak is iets waaroor Karin lankal reeds droom, om haar
musiek buite die landsgrense te laat hoor en vandaar ook die motivering vir die
tweetalige album. Op die album "MUSE", soos op "BLY", is
Karin verantwoordelik vir die meeste van die komposisies.
Foto's tydens die
verfilming van die musiekvideo, 'Muse'.
|