Karin gedurende Desember 2002 in Leyden tydens die vervaardiging van die dokumenter, The First Lady . Vrekkoud ongeveer -3, maar as my ore warm is is ek fine!