Karin as Jackie in 'First lady' (Donkerbril, pruik en al!)

Die "First Lady" is 'n dokumentere program van 52 minute lank wat vir  kykNET in Nederland deur Johan Allers en Darin Campbell vervaardig word.  

In Nederland berei Karin Hougaard haarself voor vir haar rol as Jaqueline Bouvier Kennedy Onnasis, in die musiekblyspel, The First Lady , wat deur 'n bekroonde Amerikaanse sangeres, Lori Spee geskryf is. Lori, wat die rol van the first lady in Nederland en Belgie vertolk, het die stuk saam met die Nederlandse kabaret- en  lewens- kunstenaar, Herman van Veen ontwikkel. Karin sal die rol van Jackie O volgende jaar (2003) in Suid Afrika en ook by die Edinbourgh Festival speel.

Sien ook Karin in Leyden en Karin in België


Terug na hoofblad Kontak Karin Karin die mens Konsert Optredes CD's &  Albums Toekennings
Foto Album The First Lady Stokperdjies Lirieke/Lyrics Wie is Karin?

 

 
Kopiereg © 2000-2002 W F Malherbe