|
Son
Musiek:
Karin Hougaard
Liriek:
Anoniem
kan ek minder as
die saad wees
saad wat lank in
duinsand lê
en nie met
bokkebaai tot vygies breek?
kan ek minder as
die voëls wees
voëls wat lank
in melkhoutbome slaap
en nie met
spreeus en duiwe en mossies spreek?
ooh
ooh…
|