|
Storm
Musiek
en Liriek: Karin Hougaard
sal jy my nog
liefhê
as die storm gaan
lê?
sal jy my nog
liefhê?
en dit vir my sê?
sal jy my vir
altyd
in jou oë vashou?
sal jy my vir
altyd
veilig hou by jou?
koor
want jy’t die
storm in my stilgemaak
‘n grys middag
lig laat raak
jy’t die storm
in my stilgemaak
‘n grys middag
lig laat raak
kan ek jou
gelukkig maak
as dit stil
tussen ons raak?
kan ek jou
gelukkig maak
tot die laaste
lang slaap?
koor
herhaal
|