Stiltes

Musiek en Liriek: Karin Hougaard

 

as ek vir jou sê jy raak my nie meer

sal jy aanhou probeer weer en weer?

as my oë vir jou sê

date k jou tog wil hê

sal jy hoor wat ek vra sê tog ja?

 

koor

 

want soms praat stiltes ook saam

en beam wat ek nie sê nie

en soms praat stiltes ook saam

en beaam wat ek wil hê

 

as ek eendag wou hê dat jy woorde mpet sê

wat jy nie bedoel, nie meer voel

sal jy net na my kyk my blik nie ontwyk nie?

ek vra jou nou jy moet onthou

 

koor herhaal

Terug na hoofblad Kontak Karin Karin die mens Konsert Optredes CD's &  Albums Toekennings
Foto Album The First Lady Stokperdjies Lirieke/Lyrics Wie is Karin?

 

 
Kopiereg © 2000-2002 W F Malherbe