Ryloper, Vryloper

Musiek: Karin Hougaard 

Liriek: Frans Gerber

 

daar’s huisies langs die pad

in afrika se styl, in afrika se kleure

daar’s kosmos langs die pad

in afrika se tuin, in afrika se vere

 

koor

 

ryloper vryloperkan jy my sê

waar ou afrika se mores lê?

ryloper vryloper het jy ‘n droom

van ‘n melkkalbas en ‘n koelteboom?

 

‘n man looplangs die pad

in afrika se son, in afrika se somer

sy voete volg die pad sy denke volg die paaie

die paaie van ‘n dromer

 

koor herhaal

Terug na hoofblad Kontak Karin Karin die mens Konsert Optredes CD's &  Albums Toekennings
Foto Album The First Lady Stokperdjies Lirieke/Lyrics Wie is Karin?

 

 
Kopiereg © 2000-2002 W F Malherbe