|
Kruietuin
Musiek
en Liriek: Karin Hougaard
in jou kruietuin
groei kleure en geure
rond en bont
tiemie vir die
hartseer want tyd maak
alles gesond
in jou kruietuin,
in jou kruietuin,
in jou kruietuin
in jou kruietuin
groei kleure en geure
rond en bont
salie vir die
seerkry want omgee maak
alles gesond
in jou kruietuin,
in jou kruietuin,
in jou kruietuin
koor
as ek ooit eendag
die tuin dan moet verlaat
sal net die
stilte weet
ons het
woordeloos gepraat
in jou kruietuin
groei kleure en geure
rond en bont
vinkel vir
vergewe want so word
alles gesond
in jou kruietuin,
in jou kruietuin,
in jou kruietuin
koor
herhaal
|