|
Die
titelsnit op 'BLY'
Musiek
en liriek: Steve Hofmeyer
hou jy my vas…
of droom ek in
‘n ander land
want ek kyk soms
deur oë vol sand
hou jy my vas?
staan ons allee…
of fluister daar
‘n stem naby
wat sê jy’s
altyd hier by my
staan ons alleen?
dit help nie ons
verduidelik wie’t die fout began nie
ek weet nie wie
van ons sal dit gou verstaan nie
hier by my…
sal die antwoorde
nie gou verskyn nie
vrae oor jou sal
nooit verdwyn nie
sale k bitter bly
en jou nooit weer bel nie
hoe sal jy dit
weet as ek jou nooit vertel nie?
koor
bly… jy’s my
begin en einde
bly… jy vul my
leë lyne
bly… ek sal
stap vir myle
jy sê jy sal
kruip oor duine
bly… jy’s my
begin en einde
bly
|