| VOLLE VOORNAME: |
Karin |
| GEBOORTEDATUM: |
21 Februarie 1964 |
| GEBOORTEPLEK: |
Burgersdorp |
| KLEUR VAN OË: |
Bruin |
| LENGTE: |
1,6 m |
| GUNSTELING KLEUR: |
Swart |
| GUNSTELING
TYDVERDRYF: |
Scuba-duik |
| GUNSTELING BLOM: |
Saint Joseph’s lelie |
| GUNSTELING SPORT: |
Scuba-Duik / quad biking (om te
doen)
Atletiek / gimnastiek (om te kyk) |
| GUNSTELING DRANKIE: |
Koeldrank in ‘n "rooi blikkie" |
| GUNSTELING GEREG: |
Sushi |
| GUNSTELING
VAKANSIEPLEK: |
Enige plek naby
water |
| GUNSTELING BOEK: |
Nie-fiksie boeke |
| GUNSTELING LIEDJIE:
(EIE) |
Afrikaans: Storm, Kruietuin, Soveel
meer, Muse
Engels: Time, I’ll be what you want me to be |
| GUNSTELING T.V. PROGRAM: |
Meeste goed op
Discovery kanaal |
| GUNSTELING PLEK VIR
OPTREDES: |
Geen voorkeure nie |
| BESTE EIENSKAP: |
Ek is ‘n goeie verpleegster |
| SWAKSTE EIENSKAP: |
Kan nie vroeg opstaan nie |