Wie is Karin?

Stokperdjies

Optredes

Foto album

CD's & Albums

Lirieke/Lyrics

Toekennings

Meer oor Karin

 

Stuur E-pos aan Karin

Kopiereg  © 2002-2002 - W F Malherbe

Webblad opgedateer: 23/02/2003

 

Karin Hougaard

 

Kyk gerus Saterdagaand, 5 April 2003, om 7 uur  na 'n Karin Hougaard dokumentÍr op Kyknet. Kry 'n wegneem ete, skink 'n glasie wyn, en ..... kyk net!

Karin Hougaard word gereken as een van die baanbrekers in die Suid Afrikaanse musiekbedryf. Sy het haar eerste album, Eerste Afspraak, op agtienjarige ouderdom opgeneem. Sy was op daardie stadium nie baie betrokke by die produksie van die album nie, maar vanaf haar tweede album, Herontmoeting in 1988, het sy haarself begin bewys as een van die eerste popsterre wat oorspronklike Afrikaanse liedjies sing.  


Terug na hoofblad Kontak Karin Karin die mens Konsert Optredes CD's &  Albums Toekennings
Foto Album The First Lady Stokperdjies Lirieke/Lyrics Wie is Karin?

 

 
Kopiereg © 2000-2002 W F Malherbe