dat julle as Casper-fans ongelooflik opgewonde is oor die launch van sy nuwe website...


ook dat julle nou al 'n geruime tyd geduldig moes wees voor enige kliek-kliek aksie kon begin...


dat die wag definitief die moeite werd gaan wees...


dat ons as Casper se kreatiewe span, soveel terugvoer en opgewondenheid sou ontvang in aanloop tot die website launch nie... soveel so dat ons aanpas-sings moes maak vir voorstelle en idees om vir julle as fans 'n soveel beter produk te kan lewer...


en berus in die wete dat Casper net so geduldig moet wees... want hy's net so opgewonde!

Vir navrae kontak
support@creativentertainment.co.za
Casper is
  • eersdaags te sien in die reeks "Van der Walt's Fault" op MNET - hy speel Jan van Riebeeck in episode 1 (wat uitgesaai word op 09 April om 19h30) en PW Botha in episode 06 (6 weke later).

  • besig om voor te berei vir nog 26 episodes van "Doen met 'n Miljoen" vir kykNET. Jy kan deel wees van die gehoor. Gaan na www.computicket.com en search "Miljoen" of "Casper" en bespreek jou kaartjies vir die opnames wat in April 2008 plaasvind!

  • aan die werk aan die MONDIG DVD wat in Julie 2008 uitgereik sal word! Daar is intense belangstelling vir hierdie show en die DVD beloof om sy beste NOG te wees!

  • reg om julle met nuwe pic's en nuus in te lig oor sy doen en late van die afgelope paar maande sodra die nuwe website launch!